brons oordink ek óórdink of die ‘móóntlike’ sal gebeur of dit môre gaan reën soos my stroewe linkerheup voorspel of die woorde wat ek vind, genoég is of die stórms in my kop die lowergroen paradys in my óórvol letterboek sal laat verlep ©Anne-Marie Bartie 2024
brons pouveer my glashart val uit my bors en skerf tussen lyf en vloer in donderende stilte ek het die vertraagde aksie voorspel ek wás mos reeds hier hier waar blÃtsende pyn die bodem van die dam met búlderende spoed slaan ek het reeds hierdie model tot perféksie geïngenieur hÃér waar die moeisame opvee die […]