Jongste aktiwiteit:

  • profiel foto
    Doret JohnstoneRobertson
    @doret-johnstone-robertson
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine
    profiel foto
    Paula Paxton
    @paulapaxton
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    6 jaar

    Die woorde van die regste
    egste ek
    spruit
    nog net in font
    en op papiere uit.
    As jy wil hoor
    hoe kom dit deur my mond
    (al die binne-in kompleks)
    sal jy my oë se konveks
    keerom moet draai
    om diep te sien,
    nie bloot[…]

    Kode

    Die woorde van die regste egste ek spruit nog net in font en op papiere uit. As jy wil hoor hoe kom dit deur my mond (al die binne-in kompleks) sal jy my oë se konveks keerom moet draai om diep te sien, nie bloot te raai. Dan kan jy dalk die...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    6 jaar

    Ek lê weer vlugalleen
    in die klein kamertjie,
    staar na die dak,
    voel vuisvoos twak.
    Dan kom hy geruisloos,
    asof uit die niet,
    lê helend soos ‘n rofie
    bo-oor die verdriet,
    sprei sy hitte
    dwarsdeur my,
    bly speur in[…]

    ESP

    Ek lê weer vlugalleen in die klein kamertjie, staar na die dak, voel vuisvoos twak. Dan kom hy geruisloos, asof uit die niet, lê helend soos ‘n rofie bo-oor die verdriet, sprei sy hitte dwarsdeur my, bly speur in my oë stip tot waar ek ly. Dankie, dink ek, en straal van...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine en Profiel foto van GrootvissieGrootvissie is nou vriende

    profiel foto
    Grootvissie
    @grootvissie
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings

onlangse publikasie

Kode

ESP

Blye Bettie

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed