een twee drie vier kom ons speel n speletjie 01:00 kamma stom die brein is mos dom tipiese manier om gewetes weg te stuur een twee drie vier glas na glas met die uur om dronk verdriet te val teen die muur “Die tyd is naby.” maar ego’s vermy een twee drie vier as jy […]
Hoe maklik sou die lewe net wees as ons almal kon leef sonder vrees. Waar woorde nie so kan sny, waar ons almal in harmonie kon bly. Ongelukkig is die wêreld fucked up en almal is toegedraai in dik lap. Waar waarheid moet bly en skeinheiligheid enige oomblik kan gly. Dis tragies hoe generasies herhaal, […]
Hulle noem dit die groen monster, jou hart mag mos nie begeer. Dit maak my wêreld donker , vir my voel dit soos ʼn swart monster. My hart voel vuil want dit wat ek graag begeer, is nie iets waarvoor ek eintlik moet huil. Ek sukkel om te verstaan, jy is op ʼn moeilike rang. […]
Ek voel weer te veel, snik al dik in my keel. Waaroor sou ek nou weer huil? Dalk oor my aksies, so vuil. Om te begeer is verkeerd, ek weet. Maar wat sou ek gee, om soos hulle te kan wees. Gewild en “lekker mense” vol ambisie sonder grense. Wie sal nou van my kan […]