Groot word (Brons)
Hoe maklik sou die lewe net wees
as ons almal kon leef sonder vrees.
Waar woorde nie so kan sny,
waar ons almal in harmonie kon bly.
Ongelukkig is die wêreld fucked up
en almal is toegedraai in dik lap.
Waar waarheid moet bly
en skeinheiligheid enige oomblik kan gly.
Dis tragies hoe generasies herhaal,
mans wat verlei,
hul metgeselle wat teen mekaar baklei.
Ek wens ek was nog kind.
Onskuldig observeer,
weg bly vir ń munt.
Kyk nou,
ek redeneer soos ń kind
Druk my ore toe,
sodat jou woorde kan verdwyn in die wind.
“Dis jy,
jy is ń vieslike probleem!
Is dit nodig om almal en alles te vermy?”
Ja, dit is nodig.
Vreemd hoe jy as kind,
binne ń uur kan vergeet,
al is die woorde hoe wreed.
Nou, 20 jaar later,
is my oë dik van water
oor daai woorde.
Al is dit nie eers wreed.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir September 2024 – OOP projek