DIE OUJAAR 2023 Dankie Vader die Oujaar “2023” is kla verby die “verlede” se vure is vergoed geblus en verlede jaar is nou feitlik uitgewis hierdie was ‘n moeilike jaar gewees Here U gee my weer nuwe hoop U help my baie met nuwe geloof my eie skoene was swaar in lood wys my die […]

GELOFTEDAG Die Slag van Bloedrivier Geloftedag is saam gevier Ons Boerevolk is almal hier Voortrekkers skote is gevuur Op 16 Desember 1838 is die belangrikste gebeure ‘n Boerevolk span die gewere en is totaal afhanklik van die Here Die Voortrekkers was bewus waar hul kragte en magte rus teenoor sestienduisend Zulu’s die groep ontmoet tot […]

MY ROOI KAREE BOOM Hy sit onder die rooikaree boom en bewonder daai mooi boom nietenmin dis sy uitlaatklep dis nou behoorlik vet pret As jy vir George roep weet jy waar om te soek hy is alweer onder die boom George soek na vrede by ‘n boom Hy leun so teen die ou […]

DIE GROOT VYEBOOM Die groot vyeboom by ‘n mooi waterstroom ‘n land met waterstrome bloeisels aan die vrugtebome dra blomme in die lente seisoen berg en vallei in geel en groen In gars goud koring landgoed voel ‘n boer nederig en goed ‘n Boer se grootste droom die fonteine uit ‘n bergstroom hy bid […]

MOSTERT SE MEULE In die Jaar 1796 is die Rhodes-gedenkteken opgerig die Unieke kenmerk in Kaapstad die ou historiese Mostert se Meule Op 18 April 2021 het die ou Mostert se Meule afgebrand bergbrande agter die Universiteit spook ‘n brandweerspan teen tyd Oppenheimer-biblioteek het geboet die brande het die boeke verwoes Wes-Kaap lê swart in […]
JESUS SE OPSTANDING Christus se opstanding is van kardinale belang die groot gebeurtenis bevestig ‘n getuienis ‘N groot belewenis Meer as enige ander het HY, die mense verander dat Hy, die Seun van God was EN deur die Vader gestuur was Hom deur die Vader gegee was wat deur Sy Vader aanvaar was Alle sondes […]

DIE OPSTANDIG VAN JESUS Opstanding van Jesus Ons genade lê in HOM Ons moet net in Jesus glo In die graf en opstanding glo Jesus vaar na die hemel daarbo Die Heilige Gees maak Ons sag Vergewe Ons sondes elke dag Hy getuig van enorme krag Ons Sing en juig elke dag SY Koninkryk maak […]

JESUS SE OPSTANDING Christus se opstanding is van kardinale belang die groot gebeurtenis bevestig ‘n getuienis ‘N groot belewenis Meer as enige ander het HY, die mense verander dat Hy, die Seun van God was EN deur die Vader gestuur was Hom deur die Vader gegee was wat deur Sy Vader aanvaar was Alle sondes […]
PADDAKOOR Ek sit op stoep ek hoor hulle roep ek hoor dit in my oor die mooiste paddakoor oor en oor sing die hemelkoor my hartsnare is strelend getoor dis die mooiste klanke wat ek hoor brulpaddas het met my hart bekoor In die donker maanlig sit die paddas in die sterrelig hoog vlieg al […]

DIE NUWE JAAR Die Nuwe Jaar het gekom my oÄ“ is vas gerig op Hom die vorige jaar het my verstom ek slaan vir my ‘n nuwe blaaitjie om wat gaan hierdie jaar na my kant toekom groot dinge gaan oor my paadjie kom vrae en raaisels draai om en om God is my pleister […]



