Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Ian

    Ian het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Kruispad

    vir jou het ek sien naderkom soos ’n kat wat ’n voëltjie bekruip eers versigtig oë vasgenael op jou prooi toe verwoes vorentoe   ek wou nog planne maak my opsies versigtig deurdink die voor en nadele lys in ’n oogwink was jy daar   jy het my stip...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Ian

    Koos, baie dankie vir jou postiewe terugvoer oor die gedig. Ek neem jou raad ter harte. Ek selfs is glad nie ‘n kenner nie, skryf is net lekker. Het sommer so aangepas.

    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Ian

    Ian het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Oggend na die reën

    Die huis is gevul met die koffie reuk dit hang soos die aroma in die lug terwyl die son sy kop oor die rantjie steek en die donkerte  van die strale weg vlug.   Met ‘n beker boeretroos in die hand sien ek die aarde...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Ian

    Ian en Profiel foto van Koos ElsumKoos Elsum is nou vriende

    profiel foto
    Koos Elsum
    @jacques
    Be the first to like this!
    no comments
  • Profiel foto van Ian

    Ian het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Sommer reeds vroeg in November het ek al ’n paar keer na Little Drummer Boy geluister en met aandgodsdiens sing ons reeds ’n paar gewyde Kersliedere. Die boom word net môre opgesit al is dit normaalweg eerste Dese[…]

    Dit is reeds Kersfees in my hart (Brons 574 Woode)

    Sommer reeds vroeg in November het ek al ’n paar keer na Little Drummer Boy geluister en met aandgodsdiens sing ons reeds ’n paar gewyde Kersliedere. Die boom word net môre opgesit al is dit normaalweg eerste Desember...

    lees meer
    Be the first to like this!
    no comments
  • Laai meer plasings
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed