vir jou het ek sien naderkom soos ’n kat wat ’n voëltjie bekruip eers versigtig oë vasgenael op jou prooi toe verwoes vorentoe ek wou nog planne maak my opsies versigtig deurdink die voor en nadele lys in ’n oogwink was jy daar jy het my stip in die oë gekyk ek kon […]

Die huis is gevul met die koffie reuk dit hang soos die aroma in die lug terwyl die son sy kop oor die rantjie steek en die donkerte  van die strale weg vlug. Met ‘n beker boeretroos in die hand sien ek die aarde is blinknuut gewas modderpoele neem beheer van die sand mens […]

Sommer reeds vroeg in November het ek al ’n paar keer na Little Drummer Boy geluister en met aandgodsdiens sing ons reeds ’n paar gewyde Kersliedere. Die boom word net môre opgesit al is dit normaalweg eerste Desember nog ’n paar dae weg. Die winkels help verseker my Kersfees lus hierdie jaar aan met die […]
Brons (884 woorde) Op ‘n plaas so 50 km buite Bethlehem in Vrystaat word daar orals gewerfskaf vir die BethlehemFees wat oor die naweek plaasvind, net Maria moet dit eintlik so bietjie rustig vat. Sy het sover ‘n gesonde swangerskap gehad, maar met die dat haar tyd nou naby is, moet sy kort kort iemand […]

Dit is finaal verby tussen ek en jy ons liefde het verander al was daar geen ander. Vir jare verby mekaar geleef met tyd word die kraak ’n gleuf nooit gedink ons paaie sal skei tot daardie aand in Mei. Saam het ons besluit met hartseer trek jy toe uit vir ’n oomblik wou ek […]

My hart verlang na die gou sandkorreltjies wat aan my voete kleef terwyl die branders aan my voete kleef. My hart verlang na ’n bietjie bak in die son en roomys onder die sambreel waar kinders lag en speel en ma’s en pas hulle laptops bêre. My hart verlang na aande om die vuur terwyl […]

Ma, vasberade om die dag aan te pak net soos gister, reeds vroeg bedrywig met die take wat vandag MOET klaar assof daar geen môre is nie. Maar jou liggaam spreek iets anders iets wat min van ons raaksien wat jy met jou vriendelikeheid agter die masker wegseteek is. Vannaand wanneer jy gaan slaap na […]



Vandag is elke greintjie energie my uitsgesuig soos die laaste teug uit die versteekte kondensmelkblik; dit het my net nog meer lam gemaak. My aksies is soos die van Flash, die sloth In Zootopia nie eers Nescafe strong is vandag sterk genoeg nie en lê more nog soos Kilamajaro en wag voor daar ‘n oomblik […]



