Koffie
Vroegoggend aroma
vul die huis
en bring die hoop
vir elke siel
sonder ‘n beker boereroos
is die dag dood.
4 Kommentare
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2022- OOP projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Ian
Jammer julle, ek weet nie hoe om die katagorie na gedig toe te verander nie. Perongeluk onder artikels gepaas