
As jy val
As jy val
staan stadig seker
al val jy weer
gesig teen die vloer
lê ‘n oomblik
as jy moet
maar staan sterker
vir die wêreld om te sien
die wenner binne jou!
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2022- OOP projek