
My hart verlang
My hart verlang
na die gou sandkorreltjies
wat aan my voete kleef
terwyl die branders
aan my voete kleef.
My hart verlang
na ’n bietjie bak in die son
en roomys onder die sambreel
waar kinders lag en speel
en ma’s en pas hulle laptops bêre.
My hart verlang
na aande om die vuur
terwyl die sterre helder skyn
en vroeë môre sonsopkoms
met koffie en beskuit op die stoep.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2022- OOP projek