deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Verhoudings Share: verwante: grond Die duif en die doop 17 November 2022 581 gesien 0 Komentare 0hou van Geweld rotse kragtig uitgeskiet in vuur verweer in water tot plante fondasie koppe bars uit in apestuipe verweer oogmerke tot blindheid wie se Hand skep habitat uit dooie klip laat geweldsdade liefde wurg? Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende