Jongste aktiwiteit:

profiel foto
suid afrika – akrosties sien kommentaar
  • @IanRaper
  • September 3, 2018

Ek was lank laas hier, en is bly om te sien daar word gedigte as voorbeelde geplaas: Daniel Hugo, Adam Small, C Louis Leipoldt. Ek dink die doel is nie sosiaal nie, ook nie godsdienstig nie, maar die taalkuns, spesifiek die poësie in Afrikaans. By die huis vir Afrikaanse...

profiel foto
Die Droomboom sien kommentaar
  • @IanRaper
  • Julie 3, 2016

Dis regtig vir my 'n mooi liefdesgedig, wat 'n naklank bevat van Breyten se "Rooiborsduif", maar wat nie 'n probleem is nie; dit voeg nog waarde by. Ek sou die woord "wildevyeboom" met 'n kleinletter skryf, soos gebruiklik by boomname in Afrikaans ("bloekom, wilger," ens. Ek dink "bedek"...

profiel foto
sluk.dans.voel sien kommentaar
  • @IanRaper
  • Junie 13, 2016

Die titel "sluk" sou dalk alles doen, maar dan sou ek hom met 'n hoofetter begin. Kry gerus Pirow Bekker se proefskrif in die hande, oor die rol van die titel in die poësie. Dis nogal ouderwets om elke reël met 'n hoofletter te begin, tensy daar 'n verlangde...

profiel foto
Kom rus nou, hart sien kommentaar
  • @IanRaper
  • Junie 9, 2016

Die refreinmatige "hart"-gedeeltes is bondig effektief.

Dis dikwels baie treffend as 'n bestaande vers, soos hier selfs met sy "wysie", ontgin word en nuwe teks word. Soms word die taal verwring ter wille van die gekose vorm, maar met die Visser-agtergrond en die feit van "neurie" kan dit staan. Die gevoel is duidelik.

wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed