Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Madzi
Biografie
Een van Liewe Jesus se Koning’s dogters, wat so nou en dan bietjie rebels raak maar altyd terug draai na my God.
‘n Mamma vir ‘n kosbare hiperaktiewe seun en vrou vir my sielsgenoot. Gek daaroor om tyd saam my twee harts’mensies te spandeer. Reis, fotografie en skryf is my passie. Dit loop soos jam op brood, altyd interesant! Ons is altyd uit op een of ander avontuur.
Verjaarsdag
1982-07-16