Jongste aktiwiteit:

Augustus Wind

Wind Augustus- jou stoute kind, Voor ons ons oë kan uitvee kom jy met die wind… Alles deurmekaar, roep jy bestuiwing se eksemplaar; Nou staan my hare alweer soos ‘n vals noot op ‘n kitaar. Waai wind waai.. Laat al die dromers se gedagtes rondswaai! Neem ons na die volgende seisoen, Met Perlemoen , vars […]

Lees meer

Suzi Quatro

Suzi Quatro Kwesbaer en verskruk het ek by jou aangkom, my “leurmeester…” Min het ek geweet hoe jy my fynner dophou vir jou meester manupileurings projek, “ Dom is die wat nie kan spel nie” Afkraak en verklyneuring was aller-dags.. TOG Weet ek tot vandag nie of jy in my geglo het of net wou […]

Lees meer

Posbus?

Posbus? Wat is jou posadres? Ekskuus? Wat is jou adres waarheen ek die brief moet stuur? Brief? In elke dorp was daar ‘n poskantoor, Hierdie adres was belangrik , die mense wat daar gewerk het , het ‘n belangrike funksie verrig; Dat die brief, rekening, lekkerny pakkie na die korrekte adres gestuur word.. Verskillende koeverte […]

Lees meer

Eksamen

Eksamen dit is kakofonie wanneer jy bang verwilderd kantel deur die nag tussen die bladsye van hoofstuk vyf se Klimatologie; die lêboor van die wyfiesprinkaan klop haar eiers stelselmatig stoot tot in die veilige vesting van jou dop- jy sien die dood as Franse Revolusies bloedloos stol sodat die lewensiklus van die mielieboorwurm in die […]

Lees meer

Batman-mag

Batman-mag. Hoe sien jy nie uit na daardie togadag, Spoggend en magtig, Selfvertroue -dit het ek wragtig! Swaar hang dit Soos n mantel vir jou opponent en wag…. Met die wette en artikels het jy Al die mag- Wat is mag?kennis of geld?of is geld jou volmag? Vinnig vinnig leer jy dat daar is niks […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed