Jongste aktiwiteit:

Suzi Quatro

Suzi Quatro
Kwesbaer en verskruk het ek by jou aangkom, my “leurmeester…”
Min het ek geweet hoe jy my fynner dophou vir jou meester manupileurings projek,
“ Dom is die wat nie kan spel nie”
Afkraak en verklyneuring was aller-dags..
TOG
Weet ek tot vandag nie of jy in my geglo het of net wou he ek moet uit jou hant eet nie…
Ek kon ales hanteur en het goed gerak in my werk,
TOTDAT
Ons werksverhouding toksies raak, aangesien ek jou nuwe speelding was..
Jy het ale onsekerhede getyken, alle sagte pleke met ‘n skerp boog geskiet.

Kwesbaer en verskruk het ek by jou aangkom…
Ek het omgegee oor jou,want jy’t my gehelp.
ASPRIS!
Gin niemand ‘n gelikige huwelik of verhouding nie!
Hoekom?
Kom ek sê jou, want jy is nie gelukkig in jou huwelik nie..

My naam is nie Suzi Quatro nie,
Hierdie persona doen ‘n onreg aan wie ek werklik is!
Dankie vir dit wat jy my geleer het,
MAAR
Daar sal nooit weer oor jou gepraat word of nadenke wees nie,
Jy sal my nooit weer sien of met my kommunikeer nie.

Vaarwel!




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak