Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Posbus?

Deur Maruscke
Datum gepubliseer: 2 Julie 2019 Aantal woorde: 72 646 Kere gelees 13

Posbus?
Wat is jou posadres?
Ekskuus?
Wat is jou adres waarheen ek die brief moet stuur?
Brief?

In elke dorp was daar ‘n poskantoor,
Hierdie adres was belangrik , die mense wat daar gewerk het , het ‘n belangrike funksie verrig;
Dat die brief, rekening, lekkerny pakkie na die korrekte adres gestuur word..
Verskillende koeverte met elkeen sy eie spesifieke seël.

Kan jy dit nie eerder e-pos nie?
Dit is makliker en vinniger!




TEMAS
3 Kommentaar
  1. Anze

    2 Julie 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2019 projek

  2. Kiekies

    3 Julie 2019

    Neee dis baie lekkerder om ‘n brief of ‘n pakkie uit die posbus te haal. Lekker gelees.

  3. Maruscke

    3 Julie 2019

    Dankie vir jou boodskap, Ek stem!Ek het my briewe aan my vriendin aan wie Ek in standerd 4 geskryf het toe ons trek Kaap toe,so spesiaal as moontklik gemaak!Die koevert gevul met blinkers en die papier parfuum gespuit !Die opwinding was altyd Groot om n brief te ontvang!Ons is nou nog vriendinne,skryf nie meer nie Maar Facebook(gesigboek) vriende!!Sal altyd dit onthou.Mooi Bly!

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 5
Kommentaar telling: 1

Ek is 30 met opleiding in die weegskaal van dit wat ons leer as reg en verkeerd. My primêre bestemming is in die mooie Stellenbosch. As filosoof van literateur sien ek vreeslik uit na die ondekkingsreis van introspeksie en kritiek van moderasie as leerkurwe wat hierdie ongeloflike platvorm bied.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 166 gaste aanlyn

Bydraes – Argief