Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Augustus Wind

Deur Maruscke
Datum gepubliseer: 29 Augustus 2019 Aantal woorde: 60 801 Kere gelees 20

Wind
Augustus- jou stoute kind,
Voor ons ons oë kan uitvee kom jy met die wind…
Alles deurmekaar, roep jy bestuiwing se eksemplaar;
Nou staan my hare alweer soos ‘n vals noot op ‘n kitaar.

Waai wind waai..
Laat al die dromers se gedagtes rondswaai!
Neem ons na die volgende seisoen,
Met Perlemoen , vars vroeë oggende en jou pienk vat-soen.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    29 Augustus 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2019 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 5
Kommentaar telling: 1

Ek is 30 met opleiding in die weegskaal van dit wat ons leer as reg en verkeerd. My primêre bestemming is in die mooie Stellenbosch. As filosoof van literateur sien ek vreeslik uit na die ondekkingsreis van introspeksie en kritiek van moderasie as leerkurwe wat hierdie ongeloflike platvorm bied.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 196 gaste aanlyn

Bydraes – Argief