Jongste aktiwiteit:

hartslag

op ligter noot
eet ek maar my brood

hartklop verswak
wil nie aanpas sê kwak

oudword is nie vir sissies
aanpas daarby ook nie vir boeties

jare se aanpas was dalk vals
al die tyd net die ritme van ‘n wals

gee my elke dag net brood
al val dit in my broek soos lood

nou klop die metronoom
na my hart se slag so vroom

jongman moet meer stap
en dalkies minder klei trap

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed