Jongste aktiwiteit:

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Profiel foto van Nix

    Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Kuns Sonder Siel

    Kuns Sonder Siel in skerms se koue lig word woorde gebore sonder ’n hart wat werklik voel dit klink soos kuns, maar bly tog verlore tegnologies ontbreek en koel. die pen wat eens sag oor papier kon gly, raak stil in die skadu van krag, waar...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Nix

    Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Stille Herskikking

    Stille Herskikking Agter die deur wat effens skeef hang, leef daar meer as net klere. Dis ’n plek waar tyd vou en herinneringe soos stof op skouers lê, onsigbaar totdat jy dit raakvee. Ek staan vir ’n oomblik stil voor...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Profiel foto van Nix

    Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

    [SILWER] Agter Geslote Deure

    Agter Geslote Deure daar is ’n plek waar stilte hang soos stof tussen vergete dae, waar rakke fluister van wie jy was en hangers kreun onder vrae jy trek die deur stadig oop die lug ruik na onthou en miskien, na jasse wat winters oorleef het en...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Profiel foto van Nix

    Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

    [BRONS] - DIE EILAND WAT ONTHOU

    DIE EILAND WAT ONTHOU Ek het dadelik onwelkom gevoel, maar die blikke van elke persoon het my gelees soos ‘n boek. Ek het gearriveer met ’n notaboek, ’n kamera, en die soort sekerheid wat ’n mens net het voordat jy...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Profiel foto van Nix

    Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

    [SILWER] - ACAPULCO

    ACAPULCO Deur diep skadus van kobaltsee lê witsand wyd, en eindeloos gevee Vuurtong-vlamme in die verte flonker balhorende lag in die diepste donker *** Maanlig silwer, groot, en glans langs ritmes van vure Acapulco dans Karos se denke, diep, met liggies betrek Puerto Marques se sand op wit...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed