Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Tearlach

    Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak

    wetenskap

        weet en skep indikasie – kennis goed nagevors, toegepas wetenskap is geen idiologie eerder die vrug van Godgegewe ontwikkelende mensebrein solank dit aangewend word om die mens se lewe te verbeter bly dit aktueel- wyk dit af na allerhande ontploffende valswaarhede word dit die idiologie van mense-idiotika daarteenoor staan cochlear inplantings vir die wat nie kan...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, dankie vir jou inskrywing vir die September 2026 – My Opinie projek

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Kinders van Afrika

    Kinders van Afrika   Draadkar in die hand, kaalvoet hardloop hul oor klippers en rand.   Met min is hul tevrede, dra skaars behoorlike klere.   Soms vra hul net ’n broodjie of ietsie vir die maag.   Nog bitter klein, stap hul ver spore van sinkhuis tot by die skool onder die groot ou bome.   Kinders...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Spikkel hoender van die bos

    Spikkel hoender van die bos   Soggens saam met die son is jy al reeds aan die skrop en gesels.   Hy dra sy helm op die kop, party noem dit die kroon of ander sommer net ’n horing.   Kleure van grys, selfs amper swart. Dan die spesiale een, spierwit...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Die bitter eerste

    Die bitter eerste Die eerste stilte — jou lag is weg, jou stem nou stil. Eerste Kersfees sonder jou onder die boom. Almal lag, maar jy is weg. Jammer hang effe in die lig. Nuwejaar hou almal fees, vuurwerke en vonkelwyn. Weer kom maak...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Die mense by die ander tafel

    Die mense by die ander tafel Saterdagoggend, effe laat — koel, koue wind, ’n lekker atmosfeer. Ek stap in by die Koffietuin. ’n Straatloper vra: “Koop asseblief ’n lekkertjie by my.” Ek sê eers nee, maar koop toe tog sommer vir hom...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed