Jongste aktiwiteit:

See Toe!

’n Praktiese Oorsig van Persoonlike Risikovermindering tydens Potensiële Haai-Interaksies (’n Veldhandleiding vir die Gewone Suidelike Mens) Inleiding: Haaie is mariene roofdiere. Mense is nie. Die probleem ontstaan hoofsaaklik wanneer hierdie twee veranderlikes in dieselfde vloeibare ruimte geplaas word. Hierdie dokument stel ’n reeks beproefde, maar eties buigsame strategieë voor om die waarskynlikheid van liggaamlike ontbinding […]

Lees meer

was jy ook al daar?

Vrede op aarde Die wind het gaan lê. Son steek vir oulaas vlieswolke aan die brand dwarsoor die Manghetti. Oujan – ‘n oorgehaalde skaduwee langsaan my – het iets gewaar. Hulle is hier! My bloed bruis onstuimig terwyl ek suutjies die patroon in die slot glip. Stil skuif hy agter die kruisbessie uit. Ek hoef […]

Lees meer

Klaar gejag

Vrede op aarde Die wind het gaan lê. Son steek vir oulaas vlieswolke aan die brand dwarsoor die Manghetti. Oujan -‘n oorgehaalde skaduwee langsaan my – het iets gewaar. Hulle is hier! My bloed bruis onstuimig terwyl ek suutjies die patroon in die slot glip. Stil skuif hy agter die kruisbessie uit. Ek hoef net […]

Lees meer

Stad

Wink uit end Hoog, wyd, blink, gevlek deur tyd, Tapisserie van idees, abstrak verweef met bloed, Sewentigduisend vensters verflenter deur nyd, Rooiligte flikker dof, tooi hoeke in gloed. Wolkekrabbers prik hemelhoog, Verligte bakens teen die dofswart hemelruim, Waar lawaai sonder ophou swoeg, Luide simfonie van lewe, bont, wild, skuim. Duur reklames basuin hul boodskap flink, […]

Lees meer

Murmerasie

Murmerasie Oor Rooisand het die stilte een Woensdag soos ’n donderstorm neergedaal. Niks van die sagte, bekende stilte van ’n Sondag na kerk nie, maar ’n oorverdowende, onnatuurlike leegte wat die lug verswelg! Die kerkklok, altyd ’n baken van orde, het verstom bly hang, sy tong gestol. Die trein het verbygedreun, maar sonder ’n fluit. […]

Lees meer

“Hier volg die weer.”

“Hier volg die weer.” Stoot opstandige hare weg uit helder oë. Kniel angstig voor sinoptiese kaarte, lees blare in isobare. WAT wil die boere hoor?! Ahaaa! Hiers ‘n laedruk!! [maar die hoog wig ook] koud … druk … front —{ aksie }— Frons verdwyn, hand beduie, “Iewers reën dit elders.” Skitterwit tande. Daar! Maar weervoorspellings […]

Lees meer

SOROS – ΟΝΟΜΑ ΜΟΝΟ

SOROS – ΟΝΟΜΑ ΜΟΝΟ Gebore met sout in sy are, koper kompas in die regterhand geanker — ’n seerower, wild van gees. Met beide hande die papegaai gebuit, uit ’n Sikladiese klooster se puin. Nou woon onthou op sy skouer. Sofos knik-knik: Σος ειμί, τίμιε, σός Kaarte vou romanties, ontbloot die horison, die skeepswiel buig […]

Lees meer

Die Sage van Kadean, die Teenwysige (502 woorde)

Die Sage van Kadean, die Teenwysige Eone voor die berekening van tyd, het ek, Aequitas, regeer. My leuse eenvoudig: Geregtigheid — Gelykheid — Billikheid Vir Almal Oorkant my, het Kadean gewoon. Skilder van wolke. Wewer met skaduwees. Argitek van blomme, riviere, takke, voetpaadjies, golwe en spirale. Niks was reguit nie. En tog was sy oë […]

Lees meer

Die Linkspoot-Filosoof Katastrofe

Die Linkspoot-Filosoof Katastrofe Kort duskant 9669 hoppe op 'n sinkplaatpad verder, hoor ek weer: "Ons is amper daar!" Begin dit byna glo, want die padtekens staan al digter opmekaar, "Hou Links. Regs wil Verby." Skielik, 'n vurk in die pad. Middel voor is 'n kakkerlakkamp. Met rooimiere op patrollie. Regsom — teen die hoogte op […]

Lees meer

Skaduwee teen die Wind (364 woorde)

Skaduwee teen die Wind Die wêreld was jonk. Tyd het kaalvoet galop Op voetjies sonder eelte. Jaanie : Luister. Kranse kraak en kreun visse droom kliphard kwaai kattemaai by die dam. Hoor die roepwind. Luister tog net. Oujaan : Ek voel dit teen my rugstring. Nie net koelte. Wag — kyk daar. Dis Wind! En […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed