Jongste aktiwiteit:

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

‘n Ode aan ‘n vrou

ʼn Ode aan ʼn vrou Haar figuur was benerig skraal. Die baadjie, wat seker nog die vorige winter, perfek gepas het, het nou losserig om haar gevou. Dit het so baie goed verklap… Haar eetlus was minder, dalk haar lewenslus ook? Die hare was nie meer inkswart soos toeka nie. Dit was nou ʼn bleekwit […]

Lees meer

In die heel begin (en nou ook) was daar niks

Daar het ʼn leegheid oor alles gehang.   Die aand was baie, baie donker en vrees en onsekerheid het soos ʼn dreigende monster die kar se binneruimte gevul. Deur die getinte vensters, het ek die omgewing beskou. En my hart was toegekramp deur ʼn angstige vuis.   Dit was nege uur, maar die straat het […]

Lees meer

‘n Arendsvlug

Sy trek haar voorvinger lusteloos deur die waterstreep op die spieël. Môre. Sy sal môre daaroor worry. Of dalk nie. Haar oë vee vlugtig oor haar gesig. Donker kringe onderstreep die dofheid in haar oë. In die geel badkamerlig lyk haar vel degerig. Is daar ooit so ʼn woord? Sy trek haar yl wenkbroue argeloos […]

Lees meer

Skeppingsdoel

Skeppingsdoel as ons eendag weg is sal die trekvoëls steeds deur die seisoene swerf en sal die daeraad haar kop nogeens skaam oor die oosterkim stoot as ons eendag weg is sal die wêreld vir seker aanhou tol en tol al wat ooit saak sal maak is die liefdesspore wat jy los het jy onlangs […]

Lees meer

Omwenteling

gister het ek die swaeltjies sien swerm, ʼn V-formasie teen ʼn vaal, vervelige blou die son gevang in herfs se kou en ek het gedink aan jou in annerland waar tulpe nou baldadig geilgeel groei en my hart het stadig gebloei

Lees meer

Uurglas

Uurglas ouderdom het jou kort kom maak klein en krom en min jou knokkelvingers kniesend saamgeknoop wyl die tyd aanhou met loop en loop en loop maar ek onthou jou hande se warm koestergly die soetmooi van bemin en hoe ons saam sterre kon vang helder liggies teen die bang dog vervloë is die vlam […]

Lees meer

Ligte aan

Ligte aan net voor die nag oor haar voete val hoor ek die soetste sagste fluister “wees nie bevrees nie My kind” want Ek is hier hier vir jou in jou angs jou toevouduister © Rosalee Meyer

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak