net voor die nag oor haar voete val
hoor ek die soetste sagste fluister
“wees nie bevrees nie My kind”
want Ek is hier
hier vir jou
in jou angs jou toevouduister
Mooi & dankie vir deel.
Net ń vraag waarom die spring van “haar voete” derde persoon na “hoor ek” eerste persoon. Dit verwar my en “my voete “ werk net so goed. Wat beteken “jou toevouduister” kon ook net weggelaat word en gedig boodskap is duidelik
Koos Elsum
Mooi & dankie vir deel. Net ń vraag waarom die spring van “haar voete” derde persoon na “hoor ek” eerste persoon. Dit verwar my en “my voete “ werk net so goed. Wat beteken “jou toevouduister” kon ook net weggelaat word en gedig boodskap is duidelik