Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Vonnie

Biografie

Ek is allereers die trotse skrywer van Afrikaans, my pragtige moedersknie-taal!

‘n Gepubliseerde vryskutjoernalis met artikels in van ons Afrikaanse tydskrifte soos Huisgenoot, Sarie, Vrouekeur en Rooi Rose. Ook digter,  liriekskrywer en komponis. Dus liedjieskrywer van my eie, sowel as ander se gedigte en lirieke en hartstogtelik lief vir musiek en sang. Ek geniet myself gate uit met die skryf van rubrieke, skryf ook verhale en maak ook so nou en dan keel skoon by wyse van ‘n lekker ou gorreltjie.

En o ja! Na baie, baie jare as skrywer, het ek uiteindelik drie boeke die lig laat sien en is ek nie ‘n bietjie trots nie! My biografie Daar huil ‘n kind in my, Rubrieke sonder brieke en Gedigte op die vleuels van musiek.

Daar…genoeg. Nou moet ek verder aan die skryf kom!

Verjaarsdag

1943-05-10

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed