Carma, wat my hartsdiep geraak het, skuil in jou woorde: "Jy is net grond, met die kosbaarste skepping wat bestaan...eers wanneer jy roulik jouself sal wees, sal die lewe vir jou ten volle kan begin..." Wat 'n hartroerende woord..."roulik"! Baie betekenisvol neergepen.