Jongste aktiwiteit:

SMART

As die lewe se smart, opkom in my hart. Raak ek tog so vinnig verward, alles rondom lyk so swart. Het ek dalk die gedagte, dat die dinge van hier, vir ewigheid duur? Of span ek dalk in, al my kragte, om aan te voer elke eksterne klagte, en die bose magte, as rede wat […]

Lees meer

BRUILOFSPRAG

Gered, getooi met bruilofsprag, op U alleen sal ek wag. Want U is die HERE, my rots en krag. Selfs al verander alles in donkernag, sal ek juig en sing oor U koninklike prag. Want die vreugde van die HERE is my beskutting en mag. Verhef, o HERE, oor my u aangesig, dat ek mag […]

Lees meer

EK IS WAT EK IS

jy is, omdat Ek is. Is jy daarvan bewus? Aan alles gee ek lewe! My naam, bo elke naam verhewe, by die geroep van my naam, sal drumpelposte bewe! Na Ek is, word die naam van die ek verklaar gewis: Gewoonlik sal dit inperk, na iets soos ‘n werk, of iets met ‘n vlerk, of […]

Lees meer

GEWOEL (Brons)

Gewoel… …gevoel… Geswoeg… …nie genoeg… Is dit die emosies se gewoel? Wat brander, na brander, oor my spoel? Of ‘n eerlike gevoel? Of mis jy die doel? Geswoeg, gesweet… More is jy vergeet… Binne maak jou hart klomp draaie, hobbel hier hobbel daar, waar word stilte ervaar? Al kronkelend loop die paaie… Gejaag na wind […]

Lees meer

VERDWAAL (Brons)

Gedagtes vol van woorde, amper sy eie taal… Strate benaam; elkeen met sy eie verhaal. Die moontlikhede oneindig, vir elkeen moet jy betaal. Ontbloot en skaam, dra ek oor wat in my binneste maal. Gedagtes vol van woorde, waarin ek vroeg en vinnig verdwaal… Dit warboel en flapper, hoe maak ek stil die storm wat […]

Lees meer
wag asb.

onlangse publikasie

SMART

BRUILOFSPRAG

EK IS WAT EK IS

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed