Jongste aktiwiteit:

  • Annalet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Annalet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Annalet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Annalet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Annalet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Annalet het ‘n nuwe publikasie gemaak

Liefde 2

Liefde is nie ‘n fisiese spel soos rugby nie dis nie verliefheid wat oorwaai en wham bham thank you mam 80 minute van passie nie dis meer intellektueel soos twee skaakspelers wat oorkant mekaar sit en mekaar uitdaag op geestelike vlak mekaar aanraak met oë en progressief saam ‘n dinkskrum vorm Liefde is om op […]

Lees meer

Ek het hemel gekies

Jy het my hemel gewys maar ek het hel gekies: op my eie gebrekkige manier het ek probeer deal met die lewe. Sò het ek bestaan maar nie geleef nie opgestaan maar bly lê gepraat maar niks gesê nie. Jy het my hel gewys en ek het hemel gekies.

Lees meer

Ek gebruik nie ooit die woord nooit nie

Jou arms het te kort geword om my vas te hou die spykers in jou mond het my soene begin afweer. Ons eens akoestieke kommunikasie kanale is nou net ‘n aanhoudende leë ego. Ek het my gewete verkrag sewe maal sewe keer en die passie-vuur van begeerte wat op ‘n tyd vir jou gebrand het […]

Lees meer

Partykeer

Partykeer word ek geslaan met lamheid van dankbaarheid in my bene en kan ek nie anders as om op my knieë te gaan nie. Ek is nie 19 met ‘n gewas op my brein nie, ek was nie sewe en wees nie, ek is nie ‘n 40 jarige hawelose doellose voosvodde bedelaar nie. Partykeer word […]

Lees meer

Twee siele ‘n boepens son en ‘n glimlag maan

Dit was ‘n prentjie mooi sonskyn-dag terwyl ons twee siele piekniek hou in die lang, groen gras. Selfs die skoenlappers moes kom bespeur wat nou eintlik hier gebeur en kon ek my verbeel een kom sit op jou neus (soos in ‘n inkleurboek prentjie). Jy was nog nooit die romantiese nostalgiese tipe nie , maar […]

Lees meer

Kosbaar

Jou doudruppel trane het in soutspore langs jou wange afgeloop en gedrup tot op my hande. Ek het dit opgelek met my oë want trane is te kosbaar om te mors het ek altyd geglo.

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Annalet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Annalet het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Annalet het ‘n nuwe publikasie gemaak