deur Annalet vir Gedigte Merkers: Liefde Share: verwante: grond Die duif en die doop 30 November 2021 501 gesien 0 Komentare 0hou van Kosbaar Jou doudruppel trane het in soutspore langs jou wange afgeloop en gedrup tot op my hande. Ek het dit opgelek met my oë want trane is te kosbaar om te mors het ek altyd geglo. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende