Jongste aktiwiteit:

Liefde 2

Liefde is nie ‘n fisiese spel
soos rugby nie
dis nie verliefheid wat oorwaai
en wham bham thank you mam
80 minute van passie nie
dis meer intellektueel
soos twee skaakspelers
wat oorkant mekaar sit
en mekaar uitdaag
op geestelike vlak
mekaar aanraak met oë
en progressief saam
‘n dinkskrum vorm

Liefde is om
op dieselfde vlak te wees
in die spel van die lewe.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Karina Nel het n geregistreerde lid geword

  • Karina Nel het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak