Ek maak die verweerde bruin koevert met ‘n dowwe pen-adres en datum stadig oop. Die seël se gom is droog en geel, die stempel oud, maar bekend. Ek trek die brief uit aan een van die omkrul-hoekies. Daars ‘n koffievlek op die buitekant. Dan vou ek die papier oop – dit skeur al op die […]
een sekonde gemeet teen die tik van tyd een enkele noot in jou lewensimfonie een klik van die metronoom van ewigheid een korrel sand deur die uurglas se vloei die seepbel van ons saamlag splyt plotseling toe die skoot klap het jy soos water deur my vingers gegly in een sekonde het die wêreld stil […]
Bergies speel op tromme en rook in hul longe Die boemelaar en boemelvrou is ongeskik mà ar streng getrou Hul slaap al jare saam n uitgemaakte bokkompaar Hulle swerf rond soos swaels met afgekoude naels Skrop n leplek waar hul kom en voer dit uit van kant tot kant met swartsakke en ou koerant As die […]