Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Charleine

    Charleine commented on the post, Voëlvry (Silwer)

    Baie dankie, Anzé xx

    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine commented on the post, Voëlvry (Silwer)

    Baie dankie, Morné. Ek waardeer jou kommentaar!

    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Geen inhoud

    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    spring has sprung
    soos ‘n meme-haan op vere
    soos bo-kant-buurman
    se katel sonder klede
    en veel minder klere –
    bytjies en blomme
    warm voëls woel tekere
    net soos die were
    kom die lewe se voortgaan se rede
    met laas[…]

    Lente se wip (Silwer)

    spring has sprung soos ‘n meme-haan op vere soos bo-kant-buurman se katel sonder klede en veel minder klere – bytjies en blomme warm voëls woel tekere net soos die were kom die lewe se voortgaan se rede met laaste yswind by waters in vloede bloeisels se groei onder sneeu is beloftes...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Jy neem my net soos Izak
    binne-in jou hart
    se tent
    en ek word jou vrou,
    met bloeisels van granate
    oor ons bed gestrooi
    en nardus op ‘n palmtak,
    want in jou oë
    was ek die liefde
    wat jy altyd voor jou God
    in[…]

    Gelofte

    Jy neem my net soos Izak binne-in jou hart se tent en ek word jou vrou, met bloeisels van granate oor ons bed gestrooi en nardus op 'n palmtak, want in jou oë was ek die liefde wat jy altyd voor jou God in teerheid sou behou. Maar n storm...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings

onlangse publikasie

Kode

ESP

Blye Bettie

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed