-
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
‘n weerkaatsing in kristal
teen die swart spieëlkaswand
sien my plooie in slierte
soos ek strak sit – staar
bo ‘n wit Dolly Varden-val
flits my oë leefloos ysblou –
die mooiste in die land
wyl my hart vriespunt[…]
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
Ek gaan sit die swartsak uit
om middernag
(weer amper vergeet
dis vullisdag)
Die aand is helder lig
en reg in die middel bo
skyn ‘n flits soos deur ‘n loe[…]
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar

