Dankie Toom (?) vir jou kommentaar. Ek besef nou dat ek dit nie sal maak tussen julle groot name nie.
Skoenmaker hou jou by jou leuse… reg? Ek gaan weer anderdag probeer, maar eers moet ek ook oefen om op julle vlak te kom.
Geseënde feestyd vir julle en ek hoop...
Dankie vir jou mooi woorde Vonnie
Baie dankie. Ek waardeer jou mooi woorde
Dankie Toom (?) vir jou kommentaar. Ek besef nou dat ek dit nie sal maak tussen julle groot name nie. Skoenmaker hou jou by jou leuse… reg? Ek gaan weer anderdag probeer, maar eers moet ek ook oefen om op julle vlak te kom. Geseënde feestyd vir julle en ek hoop...
Dankie vir die saamlees