Jongste aktiwiteit:

Die Seisoene

Kyk die seisoene draai, die sonbesies huil, die seisoene het geruil, maar tog alles lyk alte fraai. Winter kom klop aan ons deur, alles is koud, daar’s verandering in die weer, almal is benoud. Almal se borse trek toe, almal begin hoes en proes. Uiteindelik die winter is verby, lente is hier, blomme kelk oop […]

Lees meer

Haar onskuldigheid

Elke aand dieselfde storie, Hy in sy volle glorie. Sy wat hom smeek, diep binne is sy so gebreek. Hy is besig om te vat haar onskuldigheid, Sy word groot voor haar tyd. Sy huil en smeek hom om op te hou, Diep binne voel sy hoe die seer en haat opbou. Sy voel tog […]

Lees meer

Die ysige nag

My plekkie in die son, So moet mens bewys wat mens alles kon. Met my hartjie in die winter skadu, ysig en koud, Alles so lank en eensaam soos ‘n woud. Die son wat stuk, stuk deur die boom se takke skyn, Wat die ysige koue so bietjie laat verdwyn. Die blare is al almal […]

Lees meer

Die beeld in die spieël!

Sy kyk in die spieël, sien ‘n verwronge beeld, deur jare heen verrimpeld en verniel. Die gesig ken net trane. Die oë is dof gehuil, Die ore is doof gehoor, die oë wat diep agter in hul kaste skuil. die gesig het sy mooiheid verloor. Die gesig is al net vel en been, en so […]

Lees meer

Die Here is so goed!

Die Here was nog altyd goed vir my, ek sal my vir altyd in Hom verbly. Die lewe daar buite is wreed en boos, die Here sal jou nooit verwaarloos. Hy het nog altyd vir my gesorg en na my omgesien, Hy gee my meer as wat ek ooit verdien. Nederig sal dit my altyd […]

Lees meer

Kop vol idees

Die kop vol idees, die hart vol vrees. Die gedagtes is erger as die bome wanneer die wind daardeur waai, Die hart se gedagtes is swaar gelaai. Die kop wil sy eie manier volg sy eie spore trap, Maar die hart bly vas skop, Dalk kort die kop maar net so bietjie van ‘n klap. […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed