Jongste aktiwiteit:

Die Here is so goed!

Die Here was nog altyd goed vir my,
ek sal my vir altyd in Hom verbly.
Die lewe daar buite is wreed en boos,
die Here sal jou nooit verwaarloos.
Hy het nog altyd vir my gesorg en na my omgesien,
Hy gee my meer as wat ek ooit verdien.
Nederig sal dit my altyd hou,
Die Here die een op wie ek vertrou.
God beskerm my en jou,
Hy is die een wat ons altyd veilig hou.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed