Latest Activity:

Kop vol idees

Die kop vol idees,
die hart vol vrees.
Die gedagtes is erger as die bome wanneer die wind daardeur waai,
Die hart se gedagtes is swaar gelaai.

Die kop wil sy eie manier volg sy eie spore trap,
Maar die hart bly vas skop,
Dalk kort die kop maar net so bietjie van ‘n klap.
Die hart het vrees wat hom wild en wakker laat klop.

Die angstigheid van wat as,
Dalk gaan die kop nog die hart verras?




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • PJB het n geregistreerde lid geword

  • Ian wrote a new post

  • Amaspoke wrote a new post