Undici ʼn Undici is ʼn digvorm wat bestaan uit ʼn totaal van 3 strofes en 11 versreëls. Strofe 1 bestaan uit 3 versreëls en strofe 2 en 3 bestaan uit 4 versreëls. In die laaste strofe moet daar ʼn wending plaasvind. Daar moet een of ander vorm van personifikasie voorkom as ook die gebruik van […]
jou arms is waar ek wil wees onder die sterre en die sekelmaan die strand en branders ons wentelbaan word ek deel van jou menswees, jou liggaam en gees terwyl jou vingers oor die padkaart van my lyf lees weet ek dat jy die hunkering van my siel verstaan entoesiasties gehoorsaam elke neuron spontaan sonder […]
met die warm son op haar rug en die soet geur van begonias in die lug hoor sy hoe die Groot Depressie weer haar naam roep 1930 brand in haar keel en in haar bors onderdrukking pols deur haar are vreugde is nou volksvreemd magtelose moedeloosheid klou vas aan alles innerlik en uiterlik haar drome […]
jy met die aarde in jou skurwe hande en die spookasemwoorde met die glinster van tienduisend sterre in jou lag en die swaartekrag aan jou vingerpunte het die mure rondom my kom afbreek en soos ʼn sandkasteel laat wegspoel in die diep blou see en toe het jy ook verdwyn © nadia nagel
die liefde is blind, maar nie die bure nie die Wes-Kaapse wind waai koud deur die vrugbaarste wingerde vas teen my lyf, soos ‘n (gekneusde) perske vas teen my siel, soos (geparsde) druiwe en jy – my lief – raak dronk op die wyn van my seer die liefde is blind, maar nie die bure […]
“los my hart by die deur as jy gaan” het ek vir jou gesê die sterre het toe nog gelag, toe jy nog hier was soos die soetste rooi wyn, so was jy vir my ondertone van muskus draai steeds in die gange rond en ek voel jou aanwesigheid steeds oral om my “los my […]
verslete herinneringe van ʼn eens gebroke lewe bittersoet memories hang aan hierdie toiings my bedelaarsbondel bestaan uit die sweetste sorrows eindelose genade in amper niks hê nie my grootse joy lê in die sagte kreukels van jou mondhoeke soen die sterre ons goodnight in ons koerantpapierhemelbed oorweldig deur maskers van weelde vermom ek die verlange […]
nooit weer die galsmaak van bitter bessies nie geen leë eggo’s van soetseer liefde nie ek het gedink ek ken die pyn van vreesloos, kaalvoet oor dubbeldorings loop in die spieëlskerwe van jou iris kon ek ook my hart sien breek hoe absoluut alleen en finaal was elke tree toe jy vir oulaas die grootpad […]