Lewens wysheid. Die fetus van onssamelewing Is ook die ankers van ons menslike samesrelling. Daai fetus begin as verdraagsaamheid en wedersydse respek teenoor mekaar selewens, gevoelens, liefde vir mekaar. ROELF
Die besonderse duiweman het ek ontmoet. WAT N BESOBDERSE MAN! Die liefde vir sy duiwe kom uit sy hart Sy duiwe word gestuur regoor die land. Hy vlieg sy mede duiwelede aan die brand. Soms op afgelee plekke word hulle gestuur. Dan salhy geduldig wag tot laat in die dag Vir sy louter plesier. Die […]
Jou wasgoedlyn verklap jou diepste geheim. Hang jy net witwasgoed oor ngeroeste doringdraad lyn. Miskien jouskoon wasgoed oor n bouvallige klei muur. Dalk hang jy stukkende wasgoed oor n nuwe agterplaas lyn.. Feit is , jou wasgoed is vuil,, geskeur of nuut,jy moet self besluit!
Soos Dawid, edel en rooi van gelaat Is j Hannelie, vanGod n heler, daar gelaat. Soos n borrelende, pratende genesende fontein. So sien ons jou siel, meer as net n droe fontein. Jy is n stille engel van siel en stukkende harte. Ja hy is meer as net n stukkie mens, vir almal n bate. […]
Ons wag en die hysdak huil onnatuurlik. Oop gaan die deur en dan weer toe. Whoo-hoo reis die hysbak na onder. Die ewige suis geluid voorspel n onheil whoo-whoo. Geduldig, angstig wag ek vir vroutjie se beurt van aankoms. Intensief is die lokaal waarlik, met misvormde muursketse. Gepas vir n plek van lewe en dood, […]
Hangkas; spieelkas, bedkas, linnekas In jou veiligheid word ek soggens wakker,vars! My slaapkamer, in die lig van die stille bedkampie Bewaar jy, sien jy, weet jy, my geheime, dit weet ek.
Ek wil jou graag iets spesiaal vertel Ek het die oulikste vrou ontmoet Eintlik leer ken,so met al my hartseer en pyn Wil jou laat weet sy is selfstandig Ook verneem sy is ook alkeen Ook ervaar, sy is Godsvresend O, ook so bly sy rook nie Ek wil haar op raap, inhaar volle glorie […]
Dis vyf uur Vrydag oggend Mer n vaart spring Ig ui die bed Hy moet nog vloere blink skrop vanoggend En wat nog van sy omgekrapte kas en bed? Kwart voor 7. Derde vloer! AANDAG! Ig begin te bewe Ag tog,vandag loop als verkeerd in sy lewe Hy wag tot inspeksie verby is. Wat n […]