Heel die geestelike wonde
Soos Dawid, edel en rooi van gelaat
Is j Hannelie, vanGod n heler, daar gelaat.
Soos n borrelende, pratende genesende fontein.
So sien ons jou siel, meer as net n droe fontein.
Jy is n stille engel van siel en stukkende harte.
Ja hy is meer as net n stukkie mens, vir almal n bate.
Doen so voort soos n Maria, injou edel beroep.
Jy is geroepe, heelmaak is jou blywende beroep.
SELA
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.