Jongste aktiwiteit:

Giggel verlig

Gly deur wolke van mis
op ‘n vrolike lente kus
sag sprei die maan
haar sharme oor middernag

Warm speel die son se strale
op groen sagte blare
dit is ‘n metafoor vir die lewe
om te lag, sing en dans

Fluweelsag satyn gly oor my wese
en laat my weet ek is jou keuse
die kringe van die maan
vol beloftes mooi geraam




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed