Jongste aktiwiteit:

Vrydag oggend inspeksie

Dis vyf uur Vrydag oggend
Mer n vaart spring Ig ui die bed
Hy moet nog vloere blink skrop vanoggend
En wat nog van sy omgekrapte kas en bed?
Kwart voor 7.
Derde vloer! AANDAG!
Ig begin te bewe
Ag tog,vandag loop als verkeerd in sy lewe

Hy wag tot inspeksie verby is.
Wat n ramp! Hy ken sersant Huysamen
n skiet gebedtjie, maar voor Ig kon se Amen
weet hy dis paradegrond toe.

Kom, kom troepe, staan in driee
Manne, vavdag gaan julle val soos vliee
Lyk my julle verstaan nie afrikaans nie

Moeg en lam tree die manne aan
Vandag sal hulle nie sommer vergeet nie
Sersant Huysamen het hulle mooi laat verstaan
Met kamerinspeksie moet jy nooit laat slaple nie.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed