DIE DUIWE MAN .
Die besonderse duiweman het ek ontmoet.
WAT N BESOBDERSE MAN!
Die liefde vir sy duiwe kom uit sy hart
Sy duiwe word gestuur regoor die land.
Hy vlieg sy mede duiwelede aan die brand.
Soms op afgelee plekke word hulle gestuur.
Dan salhy geduldig wag tot laat in die dag
Vir sy louter plesier.
Die duiweman is waarlik opreg en eerlik.
Daarby is hy ook sterk in sy geloof.
Opreg eerbiedig hy GodsWoord
Dis ons man, die besonderse duiwe man
watn toonbeeld is vir n jonger man.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, maar die inskrywing voldoen nie aan die vereistes van die snelsonnet se opdrag nie