Jongste aktiwiteit:

Geloof.

Kyk, dis nog daglig
Die son se silwer strale speel
op die verre westelike horison.
Wie wil nou al dink aan die dood.
Die mens se siel bly leef
solank dit Sy wil is
Solank ek bly hoop en glo.
Die hemel se Vader sal altyd
Sy beskermende hand omvou
oor Sy kinders, Sy dissipels, Sy perels.
Ons is nietig, ons verstaan ten dele
Eendag in diehiernamaals, sal ons verstaan ten volle.
Ek hou my hoof om hoog gehou
Na die rooigloed skemer hemel.
Ek bid saggies, Ooo, God wees my arme skepsel genadig.
Laat elke wonder dag geskiet volgens U wil.
AMEN




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed