Ek wil jou graag iets vertel
Ek wil jou graag iets spesiaal vertel
Ek het die oulikste vrou ontmoet
Eintlik leer ken,so met al my hartseer en pyn
Wil jou laat weet sy is selfstandig
Ook verneem sy is ook alkeen
Ook ervaar, sy is Godsvresend
O, ook so bly sy rook nie
Ek wil haar op raap, inhaar volle glorie
Aan jou met trots voorstel
Hoop regtig jy hou van haar
Ek dink ek kan dit waag
En se ek sal n pad met haar kan stap
Maar o wee! om haar hart te wen
Is dalk miskien n moeilike een.
Ag, ja, amper vergeet ek om jou te se
Wat is haar naam nou weer?
O, ja sy het geseBe!,of Bak of ja! Bets
Eerlik ek ken haar nog nie so goed nie.
Dink haar van is ….nie seker nie.
Hoop regtig jy keur die vriendskap goed.
EKKE
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.