Kyk om ‘n kar te koop is vir party mense soos om te trou. Daar is selfs mense wat so oor die proses te kere gaan dat dit nader klink aan geboorte skenk. Daar is ‘n baie goeie rede daarvoor. Jy weet mos nou as jy eenmaal op die lyn teken, niks minder as ‘n […]
Ons as gesin het sekere disse wat ons altyd saam geniet, en waarvan sekere resepte baie uniek is. Dit is waar dat ons finansies heel patykeer van die resepte gedikteer het, en wat soms in ‘n desperate en twyfelagtige poging begin het, dikwels deur genade in smulkos ontwikkel het. Neem nou maar die keer wat […]
(Brons) As ‘n mens nou alles kan glo wat in die media gesê word oor kos, kan jy nou maar net een afleiding maak. Ons is almal besig om onsself elke dag meer en meer te vergiftig. En daar is so baie dinge wat ons dood kan maak, dit is slegs ‘n wonderwerk dat daar […]
Wanneer ons deur die lewe stap, en altyd, menslik draai op die verkeerde pad Wanneer ons dan ons paniek, ons nood, voor U, ons Redder probeer verwoord Dan kan ons mos nou nie verstaan, U het reeds die weg gebaan, U wat ons verstaan. Wanneer ons vir ons ‘n nuwe motor koop, die beste […]
Water is lewe. Ons het al almal die uitdrukking gehoor, en niemand verstaan dit beter as die Kapenaars nie. Hulle het nie te lank gelede nie met die harde werklikheid, besef wat gebeur as die dam een oggend leeg is. Almal besef dat water al hoe skaarser word, dat daar al hoe minder beskikbaar is. […]

Teen vyf uur die middag het hy geweet hy sal dit nie vandag terug maak tot by sy kamp nie. Dit was nie asof dit sy eerste keer sou wees om in die bos te slaap nie, maar hierdie keer was hy glad nie voorbereid daarvoor nie. Dit was veronderstel om ‘n vinnige draai te […]
Almal van ons het al gedroom oor geld. Soms droom ons om net genoeg te hê om gemaklik te lewe en partymaal wens ons, om soos bekendes te kan vakansie hou op eksotiese bestemmings en op seiljagte rond te kan karjakker. Baie meer mense bid vir net genoeg sente om vanaand ‘n brood op die […]
My naam is Berke Khan, en ek is die Generaal van die Mongoliese weermag. My land is die land van die ewige blou lug. Die land van die Bactarianse kamele, met twee boggels. Die wêreld se beste perderuiters, en ons roem daarop dat gedurende die Nadaam fees al die mans deelneem aan ons drie nationale […]

Franklin Delano Rosevelt word vandag gereken as een van die drie grooste amerikaanse presidente ooit, tesame met George Washington en Abraham Lincoln. Hy is dalk minder bekend as Benjamin Franklin maar het nie te min ‘n baie groot rol gespeel in Amerika se ekonomiese herstel, was die land se 32ste president en het ‘n rekord […]
