Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    My dierbare krosie was ‘n pragtige, spontane dogtertjie, maar hiperaktief en super-sosiaal. Ons het in ‘n nuwe buurt vol jonggetroudes met klein kindertjies gewoon. Die bure direk agter ons, het vier woelwaters geh[…]

    Blye Bettie

    My dierbare krosie was ‘n pragtige, spontane dogtertjie, maar hiperaktief en super-sosiaal. Ons het in ‘n nuwe buurt vol jonggetroudes met klein kindertjies gewoon. Die bure direk agter ons, het vier woelwaters gehad, waarvan die oudste seuntjie (so oud...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Pou Piet Pompies wil meisies vang,
    So is elke vrou vir hom bang.
    Hy kleim hy is kaas,
    Maar brein byt die baas.
    Nou’s Piet Verdriet sy droewe rang.

    Charleine Collins © 2020
    Illustrasie: ht[…]

    Karma (Limeriek)

    Pou Piet Pompies wil meisies vang, So is elke vrou vir hom bang. Hy kleim hy is kaas, Maar brein byt die baas. Nou’s Piet Verdriet sy droewe rang. Charleine Collins © 2020 Illustrasie: https://www.britannica.com/animal/peacock

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Oom Olifant, die reusedier,
    Se sterte laat die mense tier
    Soos hy woorde trap
    Laat hy blomme pap,
    So, skommel uit die verstuin hier!

    Charleine Collins © 2020

    Illustrasie:[…]

    Metafoor (Limeriek)

    Oom Olifant, die reusedier, Se sterte laat die mense tier Soos hy woorde trap Laat hy blomme pap, So, skommel uit die verstuin hier! Charleine Collins © 2020 Illustrasie: https://www.theedgesusu.co.uk/news/2019/08/01/nostalgic-news-horton-hears-a-who-was-published-65-years-ago-today/

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Goeie Vrydag (Silwer)

    Krisis, daar’s nie water nie,
    dit gaan ons sleg vang!
    Net nog in die ketel vir
    ‘n leksel koffie by die brood.
    Wyn is daar in bottels (maar darem nooit nie voor die diens).
    Asyn is vol[…]

    Goeie Vrydag (Silwer)

    Goeie Vrydag (Silwer) Krisis, daar’s nie water nie, dit gaan ons sleg vang! Net nog in die ketel vir ‘n leksel koffie by die brood. Wyn is daar in bottels (maar darem nooit nie voor die diens). Asyn is volop op ‘n rak en daar’s...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Ek het gedog jy was my reddingsboei,
    of my rubber duck,
    maar jy’t gesê ek moes bly stoei,
    ek sien verkeerd –
    die water is vlak:
    Ek moes in die arms van die stingray bly,
    stekie vir stekie
    se stadige dood bly ly,[…]

    NSRI (Silwer)

    Ek het gedog jy was my reddingsboei, of my rubber duck, maar jy’t gesê ek moes bly stoei, ek sien verkeerd – die water is vlak: Ek moes in die arms van die stingray bly, stekie vir stekie se stadige dood bly ly, myself en wie verkul, want...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings

onlangse publikasie

Kode

ESP

Blye Bettie

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed