-
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
Die swaan was wit en sag,
te fyn en sensitief.
Haar hart was oop en skoon
en sy had lief.
Maar dit was nie versadigend
vir volmaakte kuns:
Sy moes eers pynigend
deel aan swart en wroeg,
breek en stukkend[…]
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
Die Sneeukoningin is vlok bevlok –
hul sê dit val soos bye uit ‘n hok.
Sy vries die warm hart van Kai,
want sy is ysig kwaai.So vang sy ook vir Racheltjie
en Klara Majola in die veld.
Die volk se trane be[…]
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
Agter ‘n ad op Gumtree (of enige smalls)
lê daar soms iets groter
as die vierkant sentimeter –
die blok met die foto’s wat
onpersoonlik niks meer wys
as die produkte in die mark:
soek iemand dringend geld,
is alle[…]
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
-
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
Die wind gryp jou lag
wat dwarrel om ‘n boom
en sy drag oor ons strooi –
dis ‘n kwiltland
met blaar en bloeisels
getooi!
Jou lag wapper aan
met die punt van jou serp –
blinkoog,
kersieneus
en skielik somermo[…]
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar - Laai meer plasings





