Jongste aktiwiteit:

3rd Party Geld

3rd Party Geld “Flippie wat maak jy hier oppie stop?” “Nei ek soek ‘n accident”, en kyk ini pad. “Wat bedoel jy Flippie”, scheme ek. “Sien mybroe, ek trek swaar so ek soek daai 3rd party geld” beduie die ou met sy hande. Ek is nou heeltemal vir a ses geslaan, want sien ou Flippie […]

Lees meer

Olappie

Olappie Doer op die plaas het my ouers grootgeword, arm maar gelukkig. My ma-hulle het ‘n vark gehad en hom Olap genoem. Die Olap was baie stout en het soos ‘n skoothond die hoenders op die werf gejaag. Eendag besluit my pa hy gaan biekie mampoer stook. Hy berei die brousel en bere dit in […]

Lees meer

My huis is my woning

My huis is my woning My huis is my woning, maar my woning is waar ek tuis is. My woning is waar my hart is. Dis die plek waar ek lafenis soek na ‘n lank dag buite. Hier lewe herinneringe in elke vertrek. Dis my Elim na die dolheid van die stad. Ek kan oral […]

Lees meer

Skarrelkind

Skarrelkind My oë traan van die snerpende koue, my ore pyn en my tande klap opmekaar. Nog net twee karre het verby gekom, asseblief Here bid ek, ek kan nie meer die koue vat nie. Dankie tog, die robot slaan oor na rooi. Ek hardloop na die voorste kar maar die vensters is toe. Nou […]

Lees meer

Plan B

Plan B Ek skrik wakker, dis so koud, ek bewe en my klere voel klam aan my lyf. Het ek vergeet om die lig aan te sit, wonder ek. ‘n Muwwe reuk dreig my neus binne, ek voel snaaks, my lyf is seer, my kop is so seer. Ek probeer regop sit, dis stik donker […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed