Jongste aktiwiteit:

Baie dankie vir jou besondere bemoeienis met ons werk. Jou voorstelle, na oorweging, maak sin en ek gaan vir seker aandag gee. Ek sal die weergawe redigeer en indien jy eendag weer verby loop, loer gerus. Jou werk en betrokkenheid word werklik waardeer. Jy is dierbaar. Baie dankie Eduard

Beste Moderator Baie dankie vir jou tyd en breedvoerige terugvoer. My diepste waardering vergesel hierdie terugvoer. 1. 'n Plengoffer het geheel niks met die tydsgleuf van 'n maaltyd, en of seremonie te doen nie, maar is eerder 'n rituele uitgieting van vloeistof, selfs graan of rys ens. as 'n offer aan...

Beste Toom, Baie dankie vir jou kommentaar...ek hoop nie die verhaal stel teleur nie. Groete Eduard

Dankie Toom vir jou boodskap. Ek weet nie of mens 'n groter 'Font' kan gebruik nie. Ek sal bietjie kyk of ek dit kan redigeer. Dankie vir die lees hiervan en die kommentaar. Groete Eduard

Ag hoe lieflik. Lekker gelees.

wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed