ons kyk op na jou daar waar jy staan Brons triomfboog geëts teen hemelblou uit graniet gekap bind jy ons saam in ons strewe na vrede ek dwaal deur jou grys gange sien die pioniere vryheid hul vaste strewe een veldslag na die ander maar nooit vrede… ystervoete wat oor die Drakensberg loop lewens vasgevang […]
dans, dans, dans in die lente dansend ek en jy soos vlinders op die maat van die lentewind jy altyd deel van my ons tol om en om in ons somertyd twee swaeltjies wat huis toe kom saam in ons eie liefdeskokon twee harte word een in die somerreën met my asem in jou is […]
te lank was jy ‘n wurm kruipende voor hom gehang aan ‘n spindraad papie verstrik in ‘n kokon te lank was ons nie-siendes gesus in ons winterslaap ons ore horende doof om jou kreet te hoor jy was geslaan met stomheid maar nou is dit jou tyd dat lente ook vir jou sal kom jy, […]
te lank die smaak van smaad wat ‘n agtergeblewe lewe in die mond laat saam word daar vannag gepraat 3 hurkende skaduwees hou beraad oor ‘n knetterende donker daad ‘n duister daad wat hard sal praat ruik en voel die blinde haat wat bars deur wonde se dun naat proe die haat van verraad haat […]

die vlam van gierigheid brand hoog vuur spoeg uit honger oog die wild gestol in vrees van wat kom visier gestel om die donker te kloof die aasvoël knip haar oog tevrede waar sy op haar eiers sit wetende vannag is daar nog ‘n slagting meer as een skoot weerklink hande word saam gevryf asems […]

te lank was jy ‘n wurm kruipende voor hom gehang aan ‘n spindraad papie verstrik in ‘n kokon te lank was ons ontsiendes gesus in ons winterslaap ons ore horende doof om jou kreet te hoor jy was geslaan met stomheid maar nou is dit jou tyd dat lente ook vir jou sal kom monumente […]
Brons my winterskelet wat alleen teen ‘n vaal hemel staan voel die sap van lewe deur harde knoetse gaan in die skadu van God se kruis word klipsteen klip van eeue — gruis bevry my verskrompelde wortels om uit te spruit verby die aardse te groei tot in ewigheid verby die verlede se doodsvallei en […]
Doel Aggregaat beteken geheel. Die Aggregaat is ‘n digstyl in vryevers digvorm wat ten doel het om intense emosie (pyn, liefde, haat, dankbaarheid) weer te gee. Die intensiteit van die emosie word versterk deur die eenheidsvorm van die gedig. Struktuur en vereistes. 1. Die Aggregaat-digvorm is nie langer as 20 reëls nie. 2. Die digvorm […]
Kom proe die kleur van my vrugteboorde waar hartsnare saam kan speel soos water wat oor klippies kweel drink ons ons liefdeswoorde as ons lippe vlinder oor akkoorde ons ons simfonie kan deel waar ons liefde alles heel verken ons saam vreemde oorde die klinkende kleur van ons simfonie breek in vervulling oop deurdrenk ons […]
‘n visioen van God en mens verbeeld in hoë hemelboë die skepping van ‘n wese met oneindige vermoë ‘n lewende siel toebedeel met denke, eer en heerlikheid wat verby sy eie sterflikheid kan leef tot in ewigheid maar ook ‘n mens van vlees en bloed wat kwaad kan kies bo goed Renaissance uitbeelding van realiteit […]
